
Where Every Voice Is Heard
Where Every Sign Is Seen
Indien u enige donasies aan De la Bat Skool vir Dowes wil maak kan u ‘n e-pos stuur aan Nadia.Conradie@wcgschools.gov.za
U sal dan die skool se bankbesonderhede ontvang, asook enige verdere inligting wat u versoek.
Baie dankie