De la Batskool is 139 Jaar Oud!

Dit is hartseer dat Covid-19 enige moontlike feesviering in die wiele gery het. Sodra die leerlinge almal terug is, sal die geleentheid gevier word.

Ons hoop dat 2021 se 140-jaar feesvieringe ‘n hoogtepunt sal wees.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *