Kleure atletiek 2019

Op 1 November 2019 het De la Bat skool se leerders deelgeneem aan ons jaarlikse atletiekbyeenkoms. Die rooi en swartspan het teen mekaar deel geneem en baie moeite gedoen om te wen.

Baie geluk aan die swart span wat die beker gewen het vir die meeste punte en ook die wenners vir die dag was. Die rooispan het die geesbeker gewen. Baie geluk aan almal!!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *