Rooister Opleiding Bulawayo, Zimbabwe

Onderwysers van De la Batskool het as vrywilligers ‘n uitreik van DeafNET , ‘n bekendstelling van die Rooister proses, in Bulawayo, Zimbabwe gefasiliteer. Dit het gedurende die September vakansie plaasgevind.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *