Geluk Jordan Raubenheimer !

bdr

Baie geluk aan Jordan Raubenheimer, ‘n graad 7 leerder wat deelgeneem het aan PanSALB se eerste Nasionale Dowe skole debat te Pretoria. Jordan het op 17 Oktober ‘n goeie poging aangewend en ‘n pragtige 3de plek behaal.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *