INTERMEDIATE PHASE

In grade 4 – 6 we mainly make use of subject education so that the learners are educated by experts in their field. A strong foundation is thus laid in the different subjects.

The curriculum follows the guidelines of the National Department of Education.

Subjects include:

  • Sign Language
  • Afrikaans
  • English
  • Mathematics
  • Natural Sciences
  • Technology
  • Life Orientation
  • Social Sciences

 

INTERMEDIêRE FASE

In Graad 4 tot 6 word hoofsaaklik gebruik gemaak van vakonderrig sodat “vakkundiges“ leerders in die onderskeie vakke onderrig. Sodoende kan `n stewige grondslag in die verskillende vakke vasgelê word.

Die kurrikulum volg die riglyne van die Nasionale Departement van Onderwys.

Vakke sluit in:

  • Gebaretaal
  • Afrikaans
  • Engels
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskappe
  • Tegnologie
  • Lewensoriëntering
  • Sosiale Wetenskappe